Modulekode | JMO 308 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Praktiese instrument Klavierbegeleiding: Individuele onderrig Tegniese en musikale ontwikkeling op die klavier. Individuele onderrig: Gevorderde standaard. Vrystellingsvereistes: Minstens Graad 4 klavier (Unisa of ‘n gelyke kwalifikasie) of ‘n vrystellingseksamen. Vir individuele onderrig, minstens Graad 3 in klavier afgelê. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Graad 4 klavier (Unisa of gelyke kwalifikasie) of 'n vrystellingseksamen. Graad 3 klavier vir individuele onderrig. |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App